In hierdie boodskap gesels Bertie oor die basiese beginsels wat verstaan moet word om die meeste te maak van Bybel lees. Hy verduidelik dat dit uiters belangrik is om ten alle tye die WOORD raak te lees in die SKRIF. In die boodskap word daar ook duidelike onderskeid getref tussen die Skrif en die Woord van God.